Huisgenoot

DJE, Nanci and Stephanie
Hy is die goeie ou in JAG - en by die huis is hy niks anders nie He's the good guy in JAG - at home he's no different.


By Peter Winter, August 8, 2002
Translated from Africaans by Cindy Blom

As JY hom nou so in sy kraakwit, kreukelvrye vlootuniform sien, sal jy nooit dink David James Elliott was op sy dag 'n punk nie. Maar hy na toneelspel oorgeslaan het. Deesdae is sy musiekinvloede veel makker. "Die Backstreet Boys," së hy. "Hulle beinvoloed nou my musiek. ek hou van hulle." Seeing him now in his bright white, creaseless Navy uniform, you'd never think that David James Elliott used to be a punk - he even played in a punk band before switching to an acting career. These days his musical influences are a lot quieter. "The Backstreet Boys," he says. "They influence my music now. I like them"
Die spesiale mens in sy lewe is sy nefejarige dogter, Stephanie. "Die beste ding omtrent pa-wees is om haar gesig dop te hou terwyl sy die wereld ervaar en om haar te help met sy hoeke en draaie," se hy ewe liries. The special person in his life is his nine-year-old daughter, Stephanie. "The best thing about being a dad is being able to watch her while she experiences the road that life brings." he says enthusiastically.
En sy raak net so in vervoering oor haar hartebreker-pa. "My pa maak van alles iets spesiaals. Ontbyt word pannekoeke wat glimlag. My pa maak die huis vol blydskap, "het sy geskryf in 'n Vadersdag-uitgawe van 'n Amerikaanse tydskrif. And she's just as enthusiastic about her heartthrob dad. "My dad makes everything special: Breakfast becomes smiling pancakes. My dad fills the house with happiness," she wrote in the Father's Day issue of an American magazine.
Vir sy dogter sal David enigiets doen en hy is ook nie te ydel om sterre te jag nie. Met 'n onlangse gholftoemooi vir beroemdes in Bermuda het hy handtekeninge gevra by al die akteurs wat die dag stok geswaai het vir liefdadiggheid. David will do anything for his daughter - even track down celebrities. At a recent golf tournament for celebs in Bermuda, he collected autographs from all the other actors that were there at the charity event.
Die handtekeninge wat Stephanie die graagste wou hë, was van Justin Timberlake en van enige Backstreet Boy. Pa het dit vir haar gekry. The autograph that Stephanie wanted most was that of Justin Timberlake, and any of the Backstreet Boys. Her dad got that for her!
HY IS in Milton in Kanada gebore, maar sy pa kom van die Bahama-eilande en het David kleintyd dikwels daarheen geneem om te gaan kuier. "My pa was 'n bouer, maar ook 'n baie goeie kitaarspeler," vertel hy. "Hy het gereeld vir ons calyso-musiek gespeel en elke naweek was dit tyd vir Bahamaanse kos." He was born in Milton, Canada. His dad is from the Bahamas and he often took David there to visit when he was young. "My dad was a builder, but also a very good guitar player," he says. "He played Calypso music regularly and every weekend we had Bahamian food."
Hy het ook op die eilande geleer vryduik en spieshengel. He also learned to freedive and spearhunt on these islands.
Gholf het hy nog nie onder die knie gekry nie. "Stel dit so: ek loop nooit gevraar om enigiets te wen nie, "spot hy. He hasn't quite mastered golf yet. "Let me put it this way: I'm never in danger of winning anything" he jokes.
David het begin belang stel in toneel nadat hy King Lear gelees het. Hy het naam gemaak op Ontario Shakespeare-fees en daama sy Kanadese TV-debuut gemaak in die reeks Street Legal. David started taking an interest in acting after he read King Lear. He made a name for himself at Ontario's Stratford Shakespearean Festival. Shortly after that, he made his Canadian TV debut in Street Legal.
In 1990 het Disney 'n kontrak met hom gesluit en hy het na Los Angeles getrek waar hy stadig al meer gasrolle op die kassie gekry het. In die sitkom Seinfeld het hy aandag getrek as 'n meubelwadrywer wat met Julia Louis-Dreyfus uitgaan. Verder het hy uitgeblink in Melrose Place as 'n oud-drinker wat aan seks verslaaf is. Disney closed a contract with him in 1990. He came to Los Angeles where he got more guest-starring roles. He got a lot of attention for his guest appearance in Seinfeld as Julia Louis-Dreyfus' "furniture-mover" boyfriend. He was also a hit on Melrose Place as a recovering alcoholic addicted to sex.
Sy 42ste verjaardag is volgende maand en hy het al sy hand aan regie gewaag. Dit sal sy volgende avontuur wees. "Dis 'n uitdaging, maar ek is dol oor uitdagings," se David. "En ek bewonder iemand soos Clint Eastwood wat al iets van alles in sy loopbaan gedoen het." His 42nd birthday is next month. He has also tried his hand at directing - this will be his next challenge. "It's a challenge, but I like challenges," says David. "And I admire someone like Clint Eastwood who has done basically everything in his career."
Wanneer hy nie werk nie, is David en sy vrou baie aktief. Hy en Nanci Chambers, wat ook in JAG gesig wys, hou van tennis en basketbal, duik en waterski. As hulle na al die aksie wil asern skep, gaan ry hulle langs die kus in hul klassieke motor met sy afslaandak. Even when he's not working, he and his wife are very busy. He and Nanci Chambers, who's also in JAG, enjoy tennis, basketball, diving and waterskiing. And when they want to relax after all the action, they go for a drive along the beach in their classic convertible.
Die hele gesin geniet niks meer as 'n kuier met vriende langs die swembad nie. "Ons nooi graag almal oor om te kom swern en braai," vertel David. "Ons is regte watermense." The whole family enjoys a good visit with friends poolside. "We like to invite everybody over for a barbeque and a swim" says David. "We are real water people."

Our thanks to Cindy Blom for submitting this.